Britt McKillip

Britt McKillip
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 18 Januarie 1991 (1991-01-18)
Nasionaliteit Kanadees
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1998–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Britt McKillip (gebore 18 Januarie 1991) is 'n Kanadese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Mission to Mars (2000), Trick 'r Treat (2007), en My Little Pony: Equestria Girls (2013), en in die televisiereeks My Little Pony: Friendship Is Magic (2010).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy